Numeri 22:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Nou daarom, bly julle asseblief ook vannag hier sodat ek mag weet wat יהוה verder vir my sal sê.”

20. God het in die nag na Bil’am gekom en gesê: “As die mans dan gekom het om jou te roep, staan dan op, gaan saam met hulle, maar net die woord wat Ek vir jou sê, dit moet jy doen.”

21. Bil’am het die oggend opgestaan, sy donkie opgesaal en saam met die leiers van Mo’av gegaan.

Numeri 22