Numeri 19:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal ’n ewige instelling vir hulle wees. Die een wat die water vir onreinheid sprinkel, moet sy klere was en die een wat aan die water vir onreinheid raak, sal tot die aand toe onrein wees.

Numeri 19

Numeri 19:18-22