Numeri 19:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die persoon wat onrein is en homself nie reinig nie, dié persoon moet uitgesny word uit die vergadering, want hy het die Afgesonderde plek van יהוה onrein gemaak. Die water vir onreinheid is nie op hom gesprinkel nie, hy is onrein.

Numeri 19

Numeri 19:18-22