Numeri 18:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle moet by jou aansluit en die diens van die Tent van Ontmoeting waarneem: al die dienswerk van die tent, maar ’n vreemdeling mag nie naby julle kom nie.

Numeri 18

Numeri 18:1-6