Numeri 18:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal verantwoordelik wees vir jou en die hele tent, maar hulle mag nie naby die voorwerpe van die Afgesonderde Plek en naby die altaar kom dat hulle nie sterf, hulle sowel as julle, nie.

Numeri 18

Numeri 18:2-10