Numeri 18:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Aharon gesê: “Jy sal geen erfporsie in hulle land hê nie en jy sal geen deel onder hulle hê nie. Ek is jou deel en jou erfporsie onder die seuns van Yisra’el.

Numeri 18

Numeri 18:12-21