Numeri 18:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die offerandes, van die afgesonderde geskenke wat die seuns van Yisra’el aan יהוה offer, wat opgelig word, gee Ek aan jou en jou seuns en jou dogters saam met jou as ’n ewige instelling. Dit is ’n ewige verbond van sout,

Numeri 18

Numeri 18:14-28