Numeri 18:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die losgekoopte goed moet jy vanaf ’n maand oud loskoop, volgens jou waardasie, vir vyf sikkels volgens die sikkel van die Afgesonderde plek, wat twintig gerah is,

Numeri 18

Numeri 18:8-20