Numeri 18:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elke ding wat die baarmoeder open van enige vlees, mens of dier, wat hulle vir יהוה bring, moet joune wees, maar die eersgeborenes van mense moet jy loskoop om te bevry, asook die eersgeborenes van onrein diere moet jy loskoop.

Numeri 18

Numeri 18:14-18