Dan sal Ek vir hulle sê: ‘Ek het van die begin van tyd af nie met julle ’n verbondsooreenkoms gehad nie. Gaan ver weg van My af, julle wat teen die wet werk!’