Mattityahu 7:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Op daardie dag sal baie vir My sê: ‘My Meester, my Meester, het ons nie in U Outoriteit en Karakter (Naam) geprofeteer en in U Outoriteit en Karakter demone uitgedryf en in U Outoriteit en Karakter baie kragtige dade gedoen nie?’Ps 6:9