Mattityahu 27:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. maar die leierpriesters het die silwerstukke geneem en gesê: “Dit is nie reg volgens die wet om dit in die offerande te gooi nie omdat dit geld is wat bloed gekoop het.”Z’kh 11:13

7. Die raad het besluit dat hulle die stuk grond van ’n pottebakker daarmee koop as ’n begraafplaas vir vreemdelinge;Hand 1:18,19

8. daarom is dié stuk grond Bloedgrond genoem, tot vandag toe.

Mattityahu 27