Mattityahu 28:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Teen die aand van die Shabbat, toe die eerste dag van die week begin aanbreek, kom Miryam van Migdala en die ander Miryam om na die graf te kyk.

Mattityahu 28

Mattityahu 28:1-3