Mattityahu 27:43-46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. “Hy het op God vertrou; laat Hy Hom nou red as Hy so wil;

44. Net so ook het die diewe wat saam met Hom gekruisig is, Hom ook beledig.

45. Van die sesde uur (twaalf uur middag) af het daar duisternis oor die hele aarde gekom tot die negende uur (drie uur) toePs 22:2

46. en omtrent die negende uur het Yeshua met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “My Magtige God! My Magtige God! Waarom spaar U my nog (duur dit voort)?”

Mattityahu 27