Mattityahu 26:43-45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. Hy gaan na hulle toe en vind hulle weer aan die slaap, want hulle oë was swaar

44. en Hy het weer van hulle af weggegaan en vir die derde maal gaan bid en dieselfde woorde gesê.

45. Toe kom Hy by Sy studentevolgelinge en sê vir hulle: “Slaap maar voort en word verfris. Let op, die uur is naby en die Seun van die mens word oorgegee in die hande van sondaars.

Mattityahu 26