Mattityahu 26:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom Hy by Sy studentevolgelinge en sê vir hulle: “Slaap maar voort en word verfris. Let op, die uur is naby en die Seun van die mens word oorgegee in die hande van sondaars.

Mattityahu 26

Mattityahu 26:38-54