Mattityahu 20:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hulle: “My beker sal julle drink en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word, maar om te sit aan My regter- en aan My linkerhand is nie Myne om te gee nie, behalwe aan hulle vir wie dit, deur My Vader, voorberei is.”

Mattityahu 20

Mattityahu 20:14-33