Mattityahu 20:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua antwoord en sê: “Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat Ek gereed is om te drink en gedoop word met die doop waarmee Ek gedoop word?” Hulle sê vir Hom: “Ons kan.”

Mattityahu 20

Mattityahu 20:18-26