Mattityahu 17:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hulle: “Ja.” Toe Kefa in die huis inkom, spring Yeshua hom voor en sê vir hom: “Wat dink jy, Shim’on? Van wie neem die konings van die aarde tol of belasting: van hulle seuns of van ander?”

Mattityahu 17

Mattityahu 17:21-27