Mattityahu 17:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle in K’far-Nagum kom, het die wat die tempelbelasting (dubbel dragma) ontvang, na Kefa gegaan en vir hom gesê: “Betaal julle Leermeester nie die tempelbelasting nie?”

Mattityahu 17

Mattityahu 17:16-27