Mattityahu 12:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan gaan hy en bring sewe ander geeste, slegter as hyself, saam met hom en hulle gaan in en woon daar en die einde van daardie mens word erger as die begin. Só sal dit ook met hierdie bose geslag gedoen word.”

Mattityahu 12

Mattityahu 12:35-50