Mattityahu 1:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het die geboorte van Yeshua, Die Gesalfde Een, gebeur: terwyl Sy moeder, Miryam, verloof was aan Yosef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind deur die toedoen van die Gees van Afsondering.

Mattityahu 1

Mattityahu 1:10-23