Mattityahu 1:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die geslagte vanaf Avraham tot by Dawid was daarom veertien; veertien geslagte vanaf Dawid tot by die Bavelse gevangeskap en veertien geslagte vanaf die Bavelse gevangeskap tot by Die Gesalfde Een.

Mattityahu 1

Mattityahu 1:13-25