Markos 9:32-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Hulle het wat gesê is nie verstaan nie en was bang om Hom te vra.

33. Hy het in K’far-Nagum gekom en nadat hulle in die huis gekom het, vra Hy vir hulle: “Wat het julle op die pad bespreek?”

34. Hulle het stilgebly, want hulle het op die pad met mekaar geredeneer oor wie die grootste is.

Markos 9