Markos 10:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het opgestaan en daarvandaan na die anderkant van die Yarden, na die grens van Y’hudah gegaan. ’n Menigte mense het by Hom saamgekom en, soos Sy gewoonte was, het Hy hulle weer geleer.

Markos 10

Markos 10:1-4