Markos 12:43-44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. Yeshua roep Sy studentevolgelinge na Hom toe en sê vir hulle: “Dit is waar, Ek sê vir julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as almal wat in die skatkamer ingegooi het,

44. want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi, maar sy het uit haar gebrek ingegooi, alles wat sy gehad het.”

Markos 12