Markos 12:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua roep Sy studentevolgelinge na Hom toe en sê vir hulle: “Dit is waar, Ek sê vir julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as almal wat in die skatkamer ingegooi het,

Markos 12

Markos 12:40-44