Markos 11:30-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. ‘Die doop van Yoganan, van waar was dit, vanaf die hemel of vanaf mense? Vertel My.’”

31. Hulle het by hulleself geredeneer en gesê: “As ons sê: ‘Vanaf die hemel,’ sal Hy sê: ‘Waarom het julle hom dan nie geglo nie?’

32. As ons sê: ‘Van mense,’ is ons bang vir die mense, want almal beskou Yoganan as ’n ware profeet.”

33. Hulle antwoord en sê vir Yeshua: “Ons weet nie” en Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Dan sê Ek ook nie vir julle in watter outoriteit Ek hierdie dinge doen nie.”

Markos 11