Markos 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het begin om deur ’n vergelykende storie vir hulle te sê: “’n Sekere man het ’n wingerd geplant, ’n heining rondom gesit, ’n parskuip gegrawe, ’n wagtoring gebou, die sorg daarvan aan werkers oorgegee en na ’n ander land gegaan.

Markos 12

Markos 12:1-10