Lied van Liedere 7:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Kom, my vriend, laat ons uitgaan in die veld, laat ons bly in die dorpie.

12. Laat ons vroeg na die wingerde gaan, laat ons sien of die wingerdstok uitloop, of die sagte lote verskyn en die granate in blom is. Daar sal ek jou my borste gee.

13. Die alruin gee geur af en by ons deure is allerhande aangename vrugte, vars en oud; wat ek vir jou gehou het, my vriend.

Lied van Liedere 7