Lied van Liedere 7:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat ons vroeg na die wingerde gaan, laat ons sien of die wingerdstok uitloop, of die sagte lote verskyn en die granate in blom is. Daar sal ek jou my borste gee.

Lied van Liedere 7

Lied van Liedere 7:8-13