Lied van Liedere 3:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek smeek julle, dogters van Yerushalayim, by die gaselle of by die jong bokke van die veld om nie die liefde wakker te maak of op te wek voordat die liefde wil nie.

Lied van Liedere 3

Lied van Liedere 3:1-10