Lied van Liedere 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Skaars het ek by hulle verbygegaan, of ek het hom wat my lewe liefhet gevind; ek het hom vasgehou en wou hom nie los voordat ek hom gebring het in die huis van my moeder en in die binnekamer van haar wat geboorte aan my gegee het nie.

Lied van Liedere 3

Lied van Liedere 3:1-11