Levitikus 20:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het vir julle gesê: ‘Júlle sal hulle land bewoon en Ék sal dit aan julle as besitting gee, ’n land wat vloei van melk en heuning. Ek is יהוה, julle God, wat julle van die volke afgesonder het;

Levitikus 20

Levitikus 20:22-27