Levitikus 20:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle mag nie leef volgens die gewoontes van die nasies wat Ek voor julle uit verdryf nie, want hulle het al hierdie dinge gedoen en daarom verafsku Ek hulle.

Levitikus 20

Levitikus 20:16-27