Die priester moet vanuit die graanoffer ’n porsie as herdenkingsoffer uithaal en op die altaar brand en in rook laat opgaan, ’n offer deur vuur, ’n aangename geur tot יהוה.