Jy moet die graanoffer wat van hierdie dinge voorberei word, aan יהוה bring en wanneer dit vir die priester aangebied is, sal hy dit na die altaar toe bring.