Levitikus 19:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle mag geen onregverdigheid doen in die oordele nie. Jy mag nie partydig wees vir die armes nie en die magtige nie eer nie. Met onpartydige opregtheid moet jy oor jou naaste oordeel.

Levitikus 19

Levitikus 19:5-16