Levitikus 16:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet die reukwerk op die vuur sit voor die Teenwoordigheid van יהוה sodat die wolk van die reukwerk die Toedekking wat op die Getuienis is, kan toemaak sodat hy nie sterf nie.

Levitikus 16

Levitikus 16:5-18