Levitikus 16:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy moet ’n vuurpan vol brandende kole van die altaar voor יהוה vat, met sy twee hande vol fyn gestampte reukwerk van speserye en dit binnekant die verdelingsgordyn bring.

Levitikus 16

Levitikus 16:7-20