Levitikus 14:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester, wat hom rein verklaar, moet die man, wat gereinig word en al die offers voor die Teenwoordigheid van יהוה, by die ingang van die Tent van Ontmoeting, aanbied.

Levitikus 14

Levitikus 14:6-18