Levitikus 14:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die agtste dag moet hy twee lammers sonder gebrek en een jaaroud ooilam sonder gebrek vat en drie tiendes van ’n efa fyn meel met olie gemeng as graanoffer en een log olie.

Levitikus 14

Levitikus 14:1-14