Levitikus 11:44-46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

44. want Ek is יהוה, julle God. Julle moet julleself afsonder en wees afgesonderd, want Ek is Afgesonderd.1 Kef 1:15,16 Moet julleself ook nie onrein maak deur enige ding wat op die aarde wemel nie,

45. want Ek is יהוה wat julle uit die land van Mitzrayim uitgebring het om julle God te wees. Julle moet daarom afgesonderd wees omdat Ek afgesonderd is.

46. Dit is die wet aangaande die diere, die voëls, al die lewende wesens wat beweeg in die water en aangaande alles wat op die aarde wemel,

Levitikus 11