Levitikus 11:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
want Ek is יהוה, julle God. Julle moet julleself afsonder en wees afgesonderd, want Ek is Afgesonderd.1 Kef 1:15,16 Moet julleself ook nie onrein maak deur enige ding wat op die aarde wemel nie,