Levitikus 11:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het weer met Moshe en Aharon gepraat en vir hulle gesê:

2. “Praat met die seuns van Yisra’el en sê: ‘Hierdie is die diere wat julle mag eet vanuit al die viervoetige diere wat op die aarde is.

3. Vanuit die diere: alles wat gesplete hoewe het, heeltemal gesplit en herkou; dit mag julle eet.

4. Nogtans mag julle die volgende nie eet van die wat herkou en van die wat gesplete hoewe het nie: die kameel is onrein vir julle, want hy herkou, maar het nie gesplete hoewe nie;

Levitikus 11