Levitikus 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans mag julle die volgende nie eet van die wat herkou en van die wat gesplete hoewe het nie: die kameel is onrein vir julle, want hy herkou, maar het nie gesplete hoewe nie;

Levitikus 11

Levitikus 11:2-14