Klaagliedere 5:18-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. omdat die berg Tziyon verlate is, die jakkalse loop daarop,

19. maar U, יהוה, hou aan vir ewig, U troon is van geslag tot geslag;

20. daarom, vergeet ons nie vir altyd nie en verlaat ons nie vir so ’n lang tyd nie.

21. Bring ons terug na U toe, o יהוה en ons sal herstel word; vernuwe ons dae soos vroeër,

22. want U het ons heeltemal verwerp, U was uitermate kwaad vir ons.

Klaagliedere 5