Klaagliedere 4:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jou oortredinge het tot ’n einde gekom, dogter van Tziyon; God sal jou nie meer wegdra in gevangeskap nie, maar jou oortredinge sal gestraf word, dogter van Edom, jou sondes is goed ontbloot.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:19-22