Klaagliedere 3:38-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. Uit die mond van die Allerhoogste kom nie boosheid en goedheid nie;

39. daarom, hoekom sal enige lewende mens die straf vir sy sonde bevraagteken?

40. Laat ons ons lewenswyse ondersoek en toets en weer terugdraai na יהוה;

41. laat ons ons verstand, wil en emosie saam met ons hande oplig tot God in die hemel.

Klaagliedere 3