Klaagliedere 2:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U het, asof op ’n feesdag, my teëstanders rondom my geroep sodat op die dag van יהוה se woede, niemand ontsnap of oorleef het nie; die wat ek op die arms gedra en grootgemaak het, het my vyand verteer.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:17-22